Clicky

Ej's sportspub & entertainment Paarl

Ej's sportspub & entertainment Paarl Ej's sportspub & entertainment Paarl is a sports bar and burger restaurant located on Main Street. Open seven days a week, they offer both food specials and an à la carte menu. On Saturdays from 4 pm to 11 pm, they have live entertainment, and the place also hosts various events like rugby games, ladies' nights, DJ performances, and summer parties.
(273)

Recent social media posts

🎤 Wie kom sing lekker saam Woensdag? 😏Open Mic Night is terug by EJ’s met DJ AnnieBrandt! 🔥Bring jou vriende, kies jou s...
03/06/2026

🎤 Wie kom sing lekker saam Woensdag? 😏
Open Mic Night is terug by EJ’s met DJ AnnieBrandt! 🔥
Bring jou vriende, kies jou song en kom wys ons wat jy kan doen 🎶
Of jy nou sing, saam sing of net kom kuier…
dis altyd ’n jol by EJ’s! 🍻

Hierdie week net by EJ's!!! Woensdag OPEN MIC met Dj Andre en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en onders...
26/05/2026

Hierdie week net by EJ's!!!
Woensdag OPEN MIC met Dj Andre en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en ondersteuners.
Vrydag party ons lekker met Dj Chopa!
Saterdag party ons lekker met DJ AnnieBrandt !
Sien julle hier vir n onvergeetlike week!

Vannand het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom dans en kuier lekker saam!
22/05/2026

Vannand het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom dans en kuier lekker saam!

OPEN MIC NIGHT by EJ’s vannaand saam met  DJ AnnieBrandt ! 🔥Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê?Kom sing lekke...
20/05/2026

OPEN MIC NIGHT by EJ’s vannaand saam met DJ AnnieBrandt ! 🔥
Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê?
Kom sing lekker saam!
700G RIBS & CHIPS SPECIAL-R150.00

Hierdie week net by EJ's!!! Woensdag OPEN MIC met DJ AnnieBrandt  en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en...
20/05/2026

Hierdie week net by EJ's!!!
Woensdag OPEN MIC met DJ AnnieBrandt en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en ondersteuners.
Vrydag party ons lekker met Dj Ferdi Du Plessis!
Saterdag party ons lekker met DJ Simon!
Sien julle hier vir n onvergeetlike week!

Hierdie week net by EJ's!!! Woensdag OPEN MIC met Dj Andre en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en onders...
13/05/2026

Hierdie week net by EJ's!!!
Woensdag OPEN MIC met Dj Andre en lekker Ribs en chips special. Lekker dart spanne en ondersteuners.
Vrydag party ons lekker met Dj Simon!
Saterdag party ons lekker met DJ AnnieBrandt!
Sien julle hier vir n onvergeetlike week!

Saterdagaand lekker dansvloer met DJ Chopa. Kom sokkie en kuier lekker saam! 💃🕺
04/05/2026

Saterdagaand lekker dansvloer met DJ Chopa. Kom sokkie en kuier lekker saam! 💃🕺

Vrydag het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom sokkie en kuier lekker saam!
04/05/2026

Vrydag het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom sokkie en kuier lekker saam!

OPEN MIC NIGHT by EJ’s Woensdag saam met  DJ AnnieBrandt! 🔥Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê?Kom sing lekker...
04/05/2026

OPEN MIC NIGHT by EJ’s Woensdag saam met DJ AnnieBrandt! 🔥
Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê?
Kom sing lekker saam!
700G RIBS & CHIPS SPECIAL-R150.00

Moenie vergeet om jou span te kom inskryf nie. Skryf jou span in en bring jou ondersteuners. Is altyd lekker met ons dar...
04/05/2026

Moenie vergeet om jou span te kom inskryf nie. Skryf jou span in en bring jou ondersteuners. Is altyd lekker met ons dart liga.
Wie gaan die kampioene wees? Vir enige navrae, kontak Nicolene.

Moenie vergeet om jou span te kom inskryf nie. Is altyd lekker met ons dart liga.Wie gaan die kampioene wees? 😉         ...
28/04/2026

Moenie vergeet om jou span te kom inskryf nie. Is altyd lekker met ons dart liga.
Wie gaan die kampioene wees? 😉

Saterdag aand dans ons weer lekker saam met DJ AnnieBrandt. Kom skoffel lekker saam.
28/04/2026

Saterdag aand dans ons weer lekker saam met DJ AnnieBrandt. Kom skoffel lekker saam.

Vrydag het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom dans en kuier lekker saam!
28/04/2026

Vrydag het ons weer vir DJ Ferdi. Trek daai dans skoene aan en kom dans en kuier lekker saam!

Dis weer OPEN MIC tyd by EJ's. Kom sing lekker saam en geniet ons heerlike rib special.                    🎶🔥
28/04/2026

Dis weer OPEN MIC tyd by EJ's. Kom sing lekker saam en geniet ons heerlike rib special.

🎶🔥

En hier is al ons wen spanne vir EJ'S Somer Social League '26.Winter League will be starting 6th of May.
25/04/2026

En hier is al ons wen spanne vir
EJ'S Somer Social League '26.

Winter League will be starting 6th of May.

Die spanning bou op! Kom geniet lekker bar specials, pop ’n balloon op brandy specials en wees deel van die groot dart f...
21/04/2026

Die spanning bou op! Kom geniet lekker bar specials, pop ’n balloon op brandy specials en wees deel van die groot dart finals – dis waar die vibe is!

Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom maak memories saam met ons… want wanneer DJ AnnieBrandt  speel, staan ...
20/04/2026

Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom maak memories saam met ons… want wanneer DJ AnnieBrandt speel, staan niemand stil nie! 🕺✨Kom vroeg… bly laat… en dans tot die ligte aangaan! 😎

DJ Ferdi en ‘n vol dansvloer! ‘n aand wat jy nie wil mis nie! 🔥👉 Kom vroeg… bly laat… en maak memories! 😎               ...
20/04/2026

DJ Ferdi en ‘n vol dansvloer! ‘n aand wat jy nie wil mis nie! 🔥
👉 Kom vroeg… bly laat… en maak memories! 😎

OPEN MIC NIGHT by EJ’s – aangebied deur DJ AnnieBrandt! 🔥Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê? 😏Kom wys vir ons...
20/04/2026

OPEN MIC NIGHT by EJ’s – aangebied deur DJ AnnieBrandt! 🔥
Wil jy net ‘n lekker aand saam met vriende hê? 😏
Kom wys vir ons wat jy het, want DJ Anniebrandt bring die energie, die vibe en die fun – al wat kort is JY met die mic! 🎶✨

Hier’s hoe die bord lyk… maar Woensdag verander alles! 🎯 Die beste van die beste vat mekaar aan in die semi’s en finals ...
17/04/2026

Hier’s hoe die bord lyk… maar Woensdag verander alles! 🎯 Die beste van die beste vat mekaar aan in die semi’s en finals – en net een span gaan as kampioen uitstap! Kom support jou gunsteling span en voel die vibe by EJ’s! 🏆

Woensdag gaan nie net nog ’n aand wees nie… dis SEMI’S én FINALS by EJ’s! Die spanning gaan hoog wees, die gooi skerp en...
17/04/2026

Woensdag gaan nie net nog ’n aand wees nie… dis SEMI’S én FINALS by EJ’s! Die spanning gaan hoog wees, die gooi skerp en die kompetisie next level. Bring jou vriende, geniet ’n koue drink en kom kyk wie stap weg as kampioen! 🏆🔥

Dis jou teken om uit te kom! 🎶 Saterdag jol ons by EJS saam met DJ Simon – goeie vibes, goeie mense, groot fun!         ...
14/04/2026

Dis jou teken om uit te kom! 🎶 Saterdag jol ons by EJS saam met DJ Simon – goeie vibes, goeie mense, groot fun!

Vrydag jol ons by EJS! 🕺🔥 Kom dans die nag weg saam met DJ Anniebrandt!                    🔥💃🕺
14/04/2026

Vrydag jol ons by EJS! 🕺🔥 Kom dans die nag weg saam met DJ Anniebrandt!

🔥💃🕺

Sing, lag en kuier! 🎶 Woensdag is dit Open Mic Night by EJS – bring jou mense en kom geniet die vibe!                   ...
14/04/2026

Sing, lag en kuier! 🎶 Woensdag is dit Open Mic Night by EJS – bring jou mense en kom geniet die vibe!

🎶🔥

🎯 Die dinge raak warm by EJ’s! Wie vat die beker volgende week?
08/04/2026

🎯 Die dinge raak warm by EJ’s! Wie vat die beker volgende week?

Address

558 Main Street
Paarl
7646

To get to Main Street in Paarl, you can take a train or bus to the Paarl station/bus stop and then walk towards Main Street. Alternatively, you can drive and park in one of the public parking lots located on or near Main Street. Please note that parking may be limited during peak hours.

Opening Hours

Monday 08:00 - 00:00
Tuesday 08:00 - 00:00
Wednesday 08:00 - 02:00
Thursday 08:00 - 02:00
Friday 08:00 - 02:00
Saturday 08:00 - 02:00
Sunday 08:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ej's sportspub & entertainment Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ej's sportspub & entertainment Paarl:

Share

What people say

Ej's sportspub & entertainment Paarl is the ultimate destination for sports enthusiasts and foodies alike. This establishment is open 7 days a week, offering a variety of food specials and an extensive a la carte menu. On Saturdays, patrons can enjoy live entertainment from 16h00 - 23h00. The location on Main Street is easily accessible and adds to the vibrant atmosphere.

Ej's sportspub & entertainment Paarl also hosts various events throughout the year, such as Boys Night, Ladies Night, and performances by talented DJs like AnnieBrandt, Ziaan Siems, and Ernie. The bar offers great specials during these events, including beer buckets and discounted drinks.

The establishment also caters to rugby fans with live screenings of matches such as Griffons Vs Sharks and WP Vs Lions. During these games, patrons can enjoy specials like 2x double Buffels & Mix for only R50 or eight Jaggerbombs for R160.

Overall, Ej's sportspub & entertainment Paarl provides a fun-filled experience with great food, drinks, and entertainment options. It's no wonder that it has become a popular spot in Paarl for locals and visitors alike.

Claim ownership or report listing