Recent social media posts
26/10/2026
Die geheim van daardie perfekte, spierwit, sagte Chantilly Room wat sommer in jou mond smelt!
Het jy al gewonder hoe om daardie pragtige, stewige room te maak wat so mooi sy vorm behou wanneer jy dit spuit?
Chantilly Room
2,5ml gelatien
7,5ml water
250ml vars room
45g (1/3 k) versiersuiker
7,5ml vanilla
• Spons die gelatien deur die water by die gelatien te gooi.
• Laat dit ‘n minuut of twee staan todat die gelatien ‘n soliede, sponsagtige tekstuur het.
• Mikrogolf vir 10 sekondes tot dit gesmelt is.
• Klop die room tot net-net begin styf word.
• Voeg die versiersuiker en vanilla by en Klits tot sagte punte vorm.
• Voeg die gelatien in ‘n dun straal by terwyl geklits word.
• Die room is nou reg om te gebruik of in die yskas in lugdigte houer tot en met drie dae te berg.
By **Adri Kook** wys ons jou hoe om hierdie heerlike Chantilly Room te maak – perfek vir koeke, kolwyntjies, nageregte en sommer enige iets wat ’n bietjie ekstra lekkerte nodig het!
En die lekkerste deel? Jy kan dit sommer self by die huis maak!
**BÊRE hierdie video**, want hierdie is een van daardie resepte wat jy weer en weer gaan gebruik.
Vertel my in die kommentaar: **Waarvoor sal JY hierdie Chantilly Room gebruik?**
Deel gerus met daardie vriendin wat altyd iets lekkers bak!
18/10/2026
*Boerewors pasteitjies*
500g goeie kwaliteit boerewors
1 rol (400g) Today blaardeeg
1 eier, geklits
poppy of sesame sade (opsioneel)
*Metode:*
1. Verwyder die velletjie van die wors met 'n sker deur al langs die bokant van die wors 'n slit in die velletjie te sny.
2. Vou die blaardeeg oop op 'n snyplank en smeer die geklitse eier met 'n deegkwassie oor die hele blaardeeg.
3. Gebruik 'n skêr om die blaardeeg in vier ewe groot stukke te sny.
4. Gebruik 'n vurk om die onderste 1 cm van elkeen van die blokke deeg kepies in te druk.
5. Neem 'n stukkie wors wat dieselfde lengte as die blaardeeg is en sit dit in die middel van een van die vier blokke wat gesny is.
6. Begin dit op te rol - die wors moet lekker stewig en styf in die deeg gerol word.
7. Vou die soom van die deeg stuk-stuk met flappies oor om seker te maak die deeg is stewig vas en dat dit nie oopbars wanneer dit bak nie.
8. Sit die seël aan die onderkant.
9. Smeer die bokant van elke rol met geklitse eier en strooi poppy- of sesame sade oor indien jy dit gebruik.
10. Gebruik 'n skêr om die deeg te sny. Sny dit in 3 dele vir 'n kosblikhappie, in 6 dele vir vingerhappies of hou dit heel indien jy dit as 'n maaltyd wil bedien.
11. Pak dit op 'n gesmeerde bakplaat en bak in 'n voorverhitte oond teen 180ºC (termowaaier oond) of 200ºC (sonder 'n termowaaier) vir ongeveer 25 minute.
12. Verwyder die pasteitjies so vinnig as moontlik van die bakplaat, sodat dit nie die vet wat uit die wors gebak het, absorbeer nie.
13. Bedien warm met 'n doopsous as vingerhappies of 'n slaai as hoofmaaltyd.
15/10/2020
Salted Caramel & Mixed berry macarons 🌿
Address
Wellington
7655
To reach the destination in Wellington, you have two options: public transport or driving/parking.
Public Transport:
1. From Wellington Central Station, take the bus number 2 towards Miramar.
2. Get off at the stop on Courtenay Place near Taranaki Street.
3. Walk south on Taranaki Street for about 5 minutes until you reach the destination.
Driving/Parking:
1. If you are coming from central Wellington, head southeast on Taranaki Street.
2. Continue straight onto Kent Terrace and then turn right onto Cambridge Terrace.
3. Follow Cambridge Terrace until you reach Majoribanks Street and turn left.
4. Continue on Majoribanks Street until you reach your destination.
Parking options:
- There is limited street parking available on Majoribanks Street and surrounding streets, but it can be challenging to find a spot during peak hours.
- Alternatively, there are paid parking lots nearby such as Wilson Parking on Wakefield Street or Clifton Car Park on Majoribanks Street.
Please note that these directions are provided without mentioning the specific destination name "MK - Patisserie."
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Adri Kook posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
What people say
MK - Patisserie in Wellington is a delightful bakery and caterer that offers a wide range of freshly baked treats. From macarons to cakes, desserts, and platters, MK - Patisserie has something for everyone.
One of the standout items at MK - Patisserie is their Salted Caramel & Mixed Berry macarons. These delicate and flavorful treats are sure to satisfy any sweet tooth. The combination of the rich salted caramel and the burst of mixed berry flavors creates a truly indulgent experience.
In addition to their macarons, MK - Patisserie also offers a variety of savory options. Their Savory Platter includes spring rolls, mini curry mince vetkoek, spinach puffs, chicken-mayo sausage rolls, tomato-feta-basil pesto puffs, and cheese grillers. This platter is perfect for those looking for a delicious and satisfying snack or appetizer.
For those with a love for carrot cake, MK - Patisserie's Carrot Cake with cream cheese frosting and white chocolate ganache is a must-try. The moist cake paired with the creamy frosting and decadent ganache creates a harmonious blend of flavors that will leave you wanting more.
MK - Patisserie also caters to events and offers light finger snacks or dinner options. Their attention to detail and quality ingredients ensure that every bite is bursting with flavor.
Although there have been some changes in the past, it's clear that MK - Patisserie has left a lasting impression on its loyal customers. The dedication and passion put into every order are evident in the taste and presentation of their products.
If you're in Wellington and looking for delectable baked goods or catering services, make sure to visit MK - Patisserie. With their wide range of offerings and commitment to quality, you won't be disappointed.