Shake & Bake pancakes

  • Home
  • Shake & Bake pancakes

Shake & Bake pancakes Shake & Bake Pancakes is a food delivery service that highlights the journey of 5-year-old Markus, who has Spastic Cerebral Palsy Diplegia. Through their social media posts, they celebrate small victories and daily progress in Markus's life, conveying messages of strength and resilience. The posts reflect Markus's joyful experiences, including his excitement around playing, physical therapy sessions, and treasured moments such as receiving a long-awaited soccer outfit. Additionally, the service expresses gratitude for special treats that bring happiness to children. Shake & Bake Pancakes intertwines emotional support with its mission to provide delicious food.

Recent social media posts

Mag jou oorwinnings altyd groter voel as jou vrese. Mag jy, selfs op die dae wanneer die pad voor jou onseker lyk, die m...
23/10/2026

Mag jou oorwinnings altyd groter voel as jou vrese. Mag jy, selfs op die dae wanneer die pad voor jou onseker lyk, die moed vind om nog een tree vorentoe te gee.

Jy gaán nog loop, liefste Markus. Jy gaan nog die paaie stap waarvan jy vandag net kan droom. Ek weet nie altyd wat die lewe vir jou inhou nie, en ek kan jou nie teen elke seer, teleurstelling of struikelblok beskerm nie. Maar daar is een ding wat ek elke dag in my hart hoor: Jesus fluister dit vir my: “Hy gaan nog loop.”

En daarom hou ek vas aan geloof, selfs wanneer ek nie al die antwoorde het nie. As jy saans rustig slaap, hou Mamma jou beentjies styf vas en ek BID. Ek glo in jou. En ek sal jou altyd herinner dat Cerebral Palsy nie jou waarde bepaal nie, dat jou vrese nie jou toekoms skryf nie en dat jou stryd nie die einde van jou storie is nie.

Jy is geliefd, jy is kosbaar en jy is nooit alleen nie. Jesus se hand is oor jou, selfs op die dae wanneer jy dit nie kan voel nie. Mag jy die krag ontdek om weer te probeer, die moed om aan te hou en die vrede om God se tyd te vertrou.

En wanneer die wêreld vir jou sê dat jy nie kan nie, onthou wat ek in my hart hoor:

“Jy gaan nog loop, my kind. Hou net aan glo.”

Tot daardie dag, en lank daarna, sal ek langs jou staan, jou hand vashou wanneer jy dit nodig het en jou aanmoedig wanneer die pad moeilik raak.

Ek glo met my hele hart dat God nog 'n pragtige storie met jou lewe skryf. 💚🙏

Ons het 13 sulke 5L emmertjies pannekoek deeg beskikbaar vandag! Net vandag! Teen R180 per emmertjie kan jy die hele naw...
23/10/2026

Ons het 13 sulke 5L emmertjies pannekoek deeg beskikbaar vandag! Net vandag! Teen R180 per emmertjie kan jy die hele naweek jou gesin bederf met pannekoek. ☺️🥞🥞🥞

Optel in Eversdal, kontak my op 0824767259 om jou bestelling te plaas. 🙏🏼

💚💚
13/10/2026

💚💚

10/10/2026

Markus het vandag sy eerste tweekamp/biathlon gedoen! Dit was 'n dag vol van die mooiste oomblikke en verseker iets wat ek nooit sal vergeet nie. Ek het eintlik nie woorde wat dit kan beskryf, maar ek weet almal wat daar was het die genade gevoel wat uit die hemel gestrooi is.

Dankie sussie Mila dat jy seker gemaak het Markus kom oor die wenstreep met sy rolstoel. Jou boetie kon nie vir 'n beter sussie vra nie en ek is so trots op julle. 💚💚💚

Dankie Maryna van Swim Baby Swim dat jy as Markus se swem coach en my hartsvriendin genoeg in hom geglo het om hierdie moontlik te maak. Dankie dat jy saam met hom tot die einde deur gedruk het. 🩷 Jy sal nooit besef wat jy vir ons en vir Markus beteken nie.

Ek het ook vir Bernie daar ontmoet wat julle sal sien saam met hom in die disabled kategorie hardloop. Bernie het ons dadelik by sy gala group fir people with disabilities laat aansluit en ons is super opgewonde om nog sulke dae saam met ander kinders met disabilities te beleef!

En dankie aan almal wat kom cheer het en hom aangemoedig het. Dit is so voorreg om deel van so gemeenskap te wees. As jy vandag hierdie video kyk en wonder of jou kind dit sal kan doen, probeer! Hulle verbaas ons op die beste, mooiste maniere. 🙏🏼

"Don't ever let somebody tell you you can't do something. Not even me... You gotta dream, you gotta protect it. You want something, get it. Period." 🩷

08/10/2026

Ons was stil die afgelope tyd en eerlikwaar was my hoop en drome vir Markus besig om stiller te word. Dit druk elke dag so seer pyn op my hart om te sien hoe baie Cerebral Palsy van hom neem.

Maar vanaand voel ek so DANKBAAR. Dankbaar vir 'n week soos die week waar ons klein wonderwerke kan sien gebeur. 🙏🏼🙌🏼

Thank you Nicky Lebos for traveling all the way from Pretoria to see Markus and so many other children in Cape Town. I am so thankful that our paths have crossed and after this week new hope has sparked within me. We appreciate you so much and look forward to your next visit !

Markus het só hard gewerk die week en vir die eerste keer is hy opgewonde om aan te hou werk, selfs al gaan Tannie Nicky huis toe! 🥹 Dankie Jesus dat U hierdie seuntjie met die harde wil van sy eie aanraak en hom laat besef waartoe hy in staat is! 🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼

AMEN

💚
06/10/2026

💚

Pannekoek bottels beskikbaar vandag! 🌧️🌧️🌧️Hi almal, ons verkoop weer vandag VARS pannekoek deeg teen R40 per 1L bottel....
14/08/2026

Pannekoek bottels beskikbaar vandag! 🌧️🌧️🌧️
Hi almal, ons verkoop weer vandag VARS pannekoek deeg teen R40 per 1L bottel. 🥞🥞🥞

WhatsApp my gerus op 082 4767 259 as jy wil kom optel by ons in Eversdal. Kaart fasiliteite is ook beskikbaar. Of join ons WhatsApp groepie en vote sommer op die poll jou bestelling.
👇🏼 https://chat.whatsapp.com/K2LeQyNQjjACX2Q8DE1yg8?s=cl&p=a&mlu=4

P.S. My seun, Markus, is 'n Cerebral Palsy Warrior en alle verkope gaan vir sy terapie en mediese uitgawes. 💚

Lekker Vrydag vir almal!

⭐

30/07/2026

So dankbaar vir Coach Joshua. TRIDENT FIGHT CENTRE | BJJ | MMA | Wrestling |Judo | Muay Thai

20/06/2026

Markus se liefde vir sport het beslis by rugby begin, maar deesdae vat sokker die voorhand! Jy kan hom ENIGE iets vra van die spelers of die spel, hy het die antwoord. 🥰 Hierdie gaan 'n lang Worldcup wees 😅🫠

Address

Durbanville
7550

To reach your destination in Durbanville, follow these directions:

**By Car:**
1. Start on the N1 highway and take the exit toward R302/Durbanville.
2. Continue on R302 until you reach Durbanville.
3. Turn onto Wellington Road (R302) and follow it into the town center.
4. Look for parking options along the main roads or designated parking areas nearby.

**By Public Transport:**
1. Take a train from Cape Town to Durbanville Station.
2. From the station, you can catch a local taxi or bus that services the area, heading towards the town center.
3. Alternatively, consider using a rideshare service for convenience from the station to your final destination.

Make sure to check local transport schedules for any updates or changes before your journey!

Telephone

+27824767259

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shake & Bake pancakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shake & Bake pancakes:

Share

What people say

Shake & Bake Pancakes in Durbanville is a delightful food delivery service that has captured the hearts of many with its delicious offerings. Their pancakes are not just a treat for the taste buds but also an experience that brings joy to families and friends alike.

The vibrant atmosphere surrounding Shake & Bake is evident through their engaging social media presence, where they share uplifting moments and milestones from their journey. The warmth and positivity radiate from every post, showcasing the resilience and determination of young Markus, who inspires everyone with his spirit.

Customers rave about the quality and creativity of the pancake creations, making them perfect for any occasion. Whether you're looking to indulge in a sweet breakfast or satisfy a craving for something unique, Shake & Bake delivers on all fronts. Each pancake is crafted with care, ensuring that every bite is as delightful as the last.

With a focus on community and connection, Shake & Bake Pancakes not only serves up delicious food but also fosters an environment of support and encouragement. It's more than just a meal; it's about creating memories and sharing smiles over a plate of fluffy pancakes.

For those seeking comfort food that warms both the heart and stomach, Shake & Bake Pancakes is undoubtedly a top choice in Durbanville!

Nearby